HIER IS ONS TOP-10
Stem nou vir jou gunsteling!
Die inskrywings vir Huisgenoot se Mej. Tiener-kompetisie het ingestroom en dit was ân enorme uitdaging om die finaliste te kies. Elkeen is slim, uniek, talentvol en beeldskoon op haar eie manier. Hier is hulle â die 10 finaliste vir Huisgenoot Mej. Tiener 2025.
En nou wil ons hoor wat die publiek sĂȘ. Stem vir jou gunsteling!

- Huisgenoot het die top-10-finaliste aangewys nadat ons deur al die inskrywings gesif het.
- Nou is jy aan die stuur. Kyk na die fotoâs en videoâs, besluit op jou gunsteling en stem. Onthou: Jy kan vir net een finalis stem, so maak seker jy kyk mooi voor jy kies.
- Jy kan net aanlyn op hierdie Mej. Tiener-kompetisieblad stem â en net tot 31 Julie 2025.
- Die finaliste met die meeste stemme sal in ag geneem word wanneer Mej. Tiener aangewys word.
- Ons wenner word in Augustus aangewys.

- Haar verhaal sal in Huisgenoot verskyn, met haar foto op Huisgenoot se voorblad.
- Haar verhaal sal ook verskyn op huisgenoot.com en op Huisgenoot se sosiale media platforms.
- Sy sal as model op Huisgenoot se modeblaaie pryk.
- Sy sal verskyn as ân gas-aanbieder in ân program op die VIA-televisiekanaal.
- Sy wen ân pryspakket van Tapputi Egyptian Perfume Oils.
- Sy wen twee nagte vir twee mense in The Palace-hotel by Sun City, geborg deur Sun International.
- En dan stap die wenner ook weg met R10 000!

Stem vir jou gunstelingfinalis in Huisgenoot se Mej. Tiener-kompetisie en jy kan een van 10 gelukkige lesers wees wat parfuumolies ter waarde van
R1 200 van Tapputi Egyptian Perfume Oils wen.
Onthou! Kyk eers na al die finaliste se fotoâs en videoâs.
Sodra jy weet vir wie jy wil stem, vul die vorm in en stem.
ân Geoutomatiseerde tellingproses maak seker dat jĂłĂș stem getel word.
Annique du Plessis (17)
Stem hier onder vir Annique
Danielle Joubert (18)
Stem hier onder vir Danielle
Danika Swift (15)
Stem hier onder vir Danika
Juanique du Plessis (18)
Stem hier onder vir Juanique
Leila Westley (15)
Stem hier onder vir Leila
Maria Spangenberg (16)
Stem hier onder vir Maria
Miché Botha (18)
Stem hier onder vir Miché
Romi Crawford (17)
Stem hier onder vir Romi
Sanchia Petersen (16)
Stem hier onder vir Sanchia
Zara Bester (18)
Stem hier onder vir Zara

Lees asseblief die reëls, bepalings en voorwaardes noukeurig deur voor jy vir jou gunstelingfinalis stem.
1. Media24 behou die reg voor om finaliste te diskwalifiseer wat nié Suid-Afrikaanse burgers is of in Suid-Afrika woon nie.
2. Slegs stemme wat op Huisgenoot Mej. Tiener se stemblad op huisgenoot.com ingedien word, word getel.
3. Die stemme sluit op 31 Julie om 17:00. Geen laat stemme word getel nie.
4. Om te stem is gratis.
5. Jy mag slegs een keer stem.
6. Die wenner van Mej. Tiener 2025 se verhaal sal in Huisgenoot verskyn, met haar foto op Huisgenoot se voorblad. Haar verhaal sal ook verskyn op huisgenoot.com en op Huisgenoot se sosialemediaplatforms. Sy sal as model op Huisgenoot se modeblaaie pryk. Sy sal verskyn as ân gasaanbieder in ân program op die VIA-televisiekanaal. Sy wen ân pryspakket van Tapputi Egyptian Perfume Oils. Sy wen twee nagte vir twee mense in The Palace-hotel by Sun City, geborg deur Sun International. Sy stap ook weg met R10 000 kontant.
7. Die telling deur die Huisgenoot-paneel en die aankondiging van die wenners is finaal en geen verdere korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
8. Die toekennings en pryse kan nie geruil word nie. Die oorbetaling van prysgeld verg sekere dokumentasie en jy aanvaar dat ons net betalings kan finaliseer wanneer ons al die nodige inligting en dokumentasie bekom het.
9. Media24 en die Huisgenoot-paneel se besluit oor enige aangeleentheid rakende die kompetisie of hierdie bepalings en voorwaardes is finaal, en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
10. Die wenner sal bepaal word deur die Huisgenoot-paneel. Die stemme van die publiek word in ag geneem wanneer die wenner gekies word.
11. Wenners sal telefonies in kennis gestel word, asook per e-pos waar beskikbaar.
12. Media24 sal die wenner drie keer gedurende kantoorure (09:00 tot 17:00) probeer kontak. As ons nie die wenner deur middel van een van die drie oproepe of e-pos in die hande kan kry nie, sal die finalis met die tweede meeste stemme die wenner word.
13. Die finale wenner sal teen einde Augustus 2025 op huisgenoot.com asook in Huisgenoot se tydskrif en per sosiale media aangekondig word.
14. Deur jou stem in te stuur, stem jy in dat Media24 jou af en toe kontak rakende promosies en ander bemarking wat vir jou relevant kan wees, onderhewig aan jou reg om sodanige promosies en bemarking van die hand te wys.
15. Deur te stem, stem jy in tot die verwerking van jou persoonlike inligting in ooreenstemming met die Media24-privaatheidsbeleid, wat beskikbaar is by media24.com/privacy-policy.
16. Ons behou die reg voor om die kompetisie of enige pryse of enige aspek daarvan sonder kennisgewing, op enige tyd en om enige rede te verander, uit te stel, op te skort of te kanselleer. In die geval van sodanige wysiging, uitstelling, opskorting of kansellering stem jy in om afstand te doen van enige regte, belange of verwagtinge wat jy van Media24 of ons borge mag hĂȘ, en erken jy dat jy geen skadevergoeding teen ons en ons borge sal verhaal nie.
17. Werknemers van Huisgenoot of hul kinders mag nie as die wenners van Huisgenoot se Mej. Tiener-kompetisie aangewys word nie.
18. Werknemers van Huisgenoot of Tapputi of hul kinders mag nie as die wenners van die gelukkige trekking aangewys word nie.

Lees asseblief die reëls, bepalings en voorwaardes noukeurig deur voor jy vir jou gunstelingfinalis stem.
1. Media24 behou die reg voor om finaliste te diskwalifiseer wat nié Suid-Afrikaanse burgers is of in Suid-Afrika woon nie.
2. Slegs stemme wat op Huisgenoot Mej. Tiener se stemblad op huisgenoot.com ingedien word, word getel.
3. Die stemme sluit op 31 Julie om 17:00. Geen laat stemme word getel nie.
4. Om te stem is gratis.
5. Jy mag slegs een keer stem.
6. Die wenner van Mej. Tiener 2025 se verhaal sal in Huisgenoot verskyn, met haar foto op Huisgenoot se voorblad. Haar verhaal sal ook verskyn op huisgenoot.com en op Huisgenoot se sosialemediaplatforms. Sy sal as model op Huisgenoot se modeblaaie pryk. Sy sal verskyn as ân gasaanbieder in ân program op die VIA-televisiekanaal. Sy wen ân pryspakket van Tapputi Egyptian Perfume Oils. Sy wen twee nagte vir twee mense in The Palace-hotel by Sun City, geborg deur Sun International. Sy stap ook weg met R10 000.
7. Die telling deur die Huisgenoot-paneel en die aankondiging van die wenners is finaal en geen verdere korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
8. Die toekennings en pryse kan nie geruil word nie. Die oorbetaling van prysgeld verg sekere dokumentasie en jy aanvaar dat ons net betalings kan finaliseer wanneer ons al die nodige inligting en dokumentasie bekom het.
9. Media24 en die Huisgenoot-paneel se besluit oor enige aangeleentheid rakende die kompetisie of hierdie bepalings en voorwaardes is finaal, en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
10. Die wenner sal bepaal word deur die Huisgenoot-paneel. Die stemme van die publiek word in ag geneem wanneer die wenner gekies word.
11. Wenners sal telefonies in kennis gestel word, asook per e-pos waar beskikbaar.
12. Media24 sal die wenner drie keer gedurende kantoorure (09:00 tot 17:00) probeer kontak. As ons nie die wenner deur middel van een van die drie oproepe of e-pos in die hande kan kry nie, sal die finalis met die tweede meeste stemme die wenner word.
13. Die finale wenner sal teen einde Augustus op huisgenoot.com asook in Huisgenoot se tydskrif en per sosiale media aangekondig word.