VRYWARING: Neem asseblief kennis dat elke Cash Converters-winkel ander voorraad het, uniek aan elke winkel. Fotos van voorraad is slegs vir illustratiewe doeleindes. Ons moedig jou aan om jou naaste Cash Converters-winkel te besoek om hul huidige voorraad en pryse te sien.
Kameras en bykomstighede
Vir die van ons wat verstaan wanneer 'n hoë gehalte foto belangrik is
Slimfone
Van speletjies en boodskappe tot video's en gesinsfotos.
Hommeltuie
Verken, ontdek, neem jou avonture op en neem ongewone gesinsfoto's.
Goeters vir gesinne
Speletjiekonsoles, wafelmakers, fiksheidstoestelle en pizza oonde - jy sal verbaas wees om te sien wat 'n gesin alles kan saam doen!

Is jy opsoek na 'n geskenk vir jou tiener of amper-tiener? Wil jy bande smee met jou gesin maar ook die nuutste tegnologie ervaar?
Cash Converters het die antwoord met 'n verskeidenheid toestelle wat gesinstyd voorop stel - Make Life Happen.
Toestelle vir pret en plesier in jou gesinskombuis
Nooi kinders na die kombuis, smee hegter bande en inspireer onafhanklikheid
Bring gesinne bymekaar: speletjiekonsoles vir pret, beter gesinsbande en leer by die huis
Daar’s nie ’n ouer wat nie probeer om te veel skermtyd te beperk nie – maar wat as videospeletjies ’n positiewe kant gehad het?
Slim aankope vir gesinne
Dís die tipe tegnologie wat elke gesin kan help – van tydbesparings tot beter konnektiwiteit vir almal
Hoe werk ons 6-maande waarborg? As items foutief is, kan dit:
HERSTEL word teen Cash Converters se onkoste, of
VERVANG word met ’n item van soortgelyke waarde, of
TERUGBETAAL word teen die aankoopprys.
Wat is ’n uitdruklike waarborg?
Hou jou strokie om jou uitdruklike waarborg geldig te maak, en gebruik dit vir: Skubatoerusting
Batterye
Motorklankstelsels (nie professioneel geïnstalleer nie)
Elektroniese speletjies Luidsprekers
CD’s, DVD’s
Ander uitdruklik-spesifieke items
Artikel 53(1)(a)(i) van die Wet op Verbruikersberskerming definieer ’n defek as ’n wesenlike onvolmaaktheid in die vervaardiging van die produkte of komponente, of in die uitvoering van die dienste, wat die produkte of resultate van die diens minder aanvaarbaar maak as wat persone oor die algemeen onder die omstandighede redelikerwys geregtig sou wees om te verwag.
Wat is ’n bêrekoop en hoekom sal ’n mens dit oorweeg?
’n Bêrekoop is ’n betaalopsie waar ’n klant ’n item oor ’n sekere tydperk afbetaal – gewoonlik drie maande in ons winkels. Die winkel hou die item veilig gestoor gedurende die betaalperiode, en sodra die finale betaling gemaak is, kom haal die klant hul item. Eenvoudig!
Voordele: Dis gerieflik. Dis bekostigbaar. Geen rente nie. Geen verborge fooie nie.